Sign in
Submit a Complaint
eatsvall witbank
South Africa
Tweet
Consumer complaints and reviews about eatsvall witbank
Melissa Keyter
Send email
Jan 10, 2018
poor service
Ek het die 3 november 2017 'n steed gekoop. ek wag nou nog vir sy registrasie dokumente. geen terug voer, en jy kan maar dreig, vloek en skreeu dit help net mooi niks. het vir sy eerste diens gegaan. hy staan nou op 10 000km. nou wil hulle hom 'n 2018 registreer maar die kilos is al klaar te veel vir die jaar model. daar is 'n olie lek op die intake pyp. wat nie so hoort nie. ek verstaan daar kan sweet accumulate maar die dat dit deur drip tot op die chassis is nie reg nie. Die aircon het 'n ruk terug so geruk dat die hele stuurwiel ruk van die vibrasie. Sy wegtrek in 1ste is uiters swak. dis asof daar 'n sluggish oomblik is en dan begin hy trek. dit is vir my onaanvaarbaar en onveilig. die diens liggie het aangekom op 2000 km. nou waar in die lewe koop jy 'n splinter nuwe voertuig met n diensligg wat aankom op 2000km. ek is raadop en sal wardeur as daar enige persoon my kan help met 'n kontak nr by wie ek die saak kan raporteer
Previous
1
Next
Complaint Registration Form
Information of the Company you are complaining about
Subject of Complaint
City (optional)
Complaint Details
Attach photos (optional)
Confirmation code
Submit
Submit Complaint
|
View full list of Companies
|
Latest Complaints
|
Terms of Use
|
Privacy Policy
|
Contact Us
© 2025
Complaint Board
User Registration
Already a Complaint Board member?
Log in now.
Username:
E-mail address:
Password:
Code:
Loading, please wait...
or connect with Facebook
User Registration
A confirmation email was sent to "
".
To confirm your account, please click the link in the message.
If you don't see the email in your Inbox, please check your Spam box.
User Login
Not a member of Complaint Board?
Register now.
E-mail address:
Password:
Forgot your password?
E-mail address:
Back
Loading, please wait...
Your password has been sent to the specified email address.
Log in
or connect with Facebook
User Facebook Login
Enter Username