Submit a Complaint

Renault SA

South Africa

Consumer complaints and reviews about Renault SA

amanda hensen Send email
 
Sep 26, 2019

delaying in parts

Hi my name is Amanda Azer. My Renault Clio is with the Renault dealership for three months waiting on the part to fix my car. the parts looming wires has been on back order numerous times and up to date there is no date for arrival of the part in South Africa. meanwhile I must pay for a car that is by the dealership for three months. October will be the fourth month. I've been in contact with Renault SA and the dealership but none of them is assisting me. I was at the dealership yesterday and was told that Renault SA is the hold up not them. In the meanwhile my whole life is chaos because the dealership can't give me a car because the repairs of the car doesn't fall under warranty so I had to pay the money out of my own pocket which I did. I do not have a car at all for three months, and Renault SA is not giving a dam about it.
Tristan1 Send email
 
Oct 19, 2018

Not Fixing Car Properly

SOEK DRINGEND HULP MET DIE VOLGENDE KLIENT, HY IS ‘n PENSIOENARIS:
Mnr. Beukes het 8 April 2016 ‘n Renault Sandero gekoop by Brackenfell Multifranchise, geen Diensboekie is aan ons verskaf met aankope nie.
15/11/2016 het hulle na Pretoria gereis en 5/1/2017 terug na Bellville, geen probleme met die kar nie.
Ook het hulle in April 2017 Pretoria toe gereis en weer terug – geen probleme.
13/6/2017 was die eerste kilometer diens van die motor by Stikland Werkswinkel.
In Augustus 2017 ry sy na Hadleystraat, in Ou Paarlweg en die motor se engin sny uit. Sy staan toe langs die pad.
Daar kom 3 liggies aan op die paneel. Na 10 minute skakel sy weer die kar aan, toe is die liggies af en sy kon verder ry.

Sy ry toe tot by doktor. Na die afspraak skakel sy die kar aan en die revulisies gaan so hoog dat sy skrik en sy het nie eers haar voet op die versneller pedal gehad nie. Sy skakel die moter na 10 minute weer aan en ry na Stikland werkswinkel om uit te vind wat aangaan.

By Stikland werkswinkel, praat ek met Teresa Coetzee – en sy vra my ‘n paar vrae. Ons maak toe ‘n afspraak om die kar in te boek oor 2 dae.
Ek wou toe weer ry daarvandaan, en al staan die kar stil klink dit of iets vashaak end it klink of sy die petrol pedal trap al raak ek nie eers aan die pedaal nie. Stiklank werkswinkel kyk toe na die motor maar hulle sê daar is niks fout met die kar nie. Hoe kan niks fout wees met die kar as die kar nou eweskielik al die probleme gee nadat dit vir die eerste keer gediens is – voor die eerste diens van die kar was daar geen probleme, en na die eerste diens van die kar kom al die probleme, en Niemand weet wat fout is nie. Dit is mos nou onmoontlik.

Op 18/04/2018 is sy oppad huis toe vanaf Tygerberg hospital, gebeur dit weer toe sy stil staan in die verkeer klink dit weer of die petrol getrap word alhoewel ek nie my voet op die petrol pedal het nie. Sy skakel toe weer die motor a fen toe die verkeer begin vloei weer aan, en ry stadig terug huistoe. Daarna ry motor weer reg.

OP 3 Mei 2018 neem sy weer die motor vir ‘n diens by Stikland. Ek skryf ‘n brief wat al die probleme stipuleer en vra dat hulle moet vasstel wat die probleme is. Toe sê die ontvangs dame Teresa vir haar sy moes vooraf gereel het as hulle na foute moet kyk. So hulle diens toe die motor, en sy neem dit weer terug na hulle om te sê dat daar nou olie drup op haar parkeerplek uit die motor, en daar is nou ‘n geluid in die kar soos iets wat los is of klink aan die voorkant van die motor.Hulle sê toe daar is niks fout nie dit is net vuiligheid.

Op 2/102018 gebeur dieselfde storie weer met die kar. Dit klink weer of die petrol getrap word alhoewel sy nie haar voet op die petrol pedaal het nie. Sy skakel toe weer die motor af en toe die verkeer begin vloei weer aan. Toe sy dit toe aanskakel is daar geen krag nie, dieselfde liggies kom weer aan en die motor wil nie vinniger as 5 km per uur loop nie.

Sy skakel toe ‘road side assistance’ wat toe die motor neem na Stikland werkswinkel. Sy kry toe 4/10/2018 die motor met dieselfde storie terug – die motor makeer niks nie.
Hoe is dit moontlik dat ‘n motor niks kan makeer as al die goed gebeur nie. Ek het ‘n splinternuwe motor gekoop omdat ek glo in Renault, Nou het ek geen gemoedsrus. Hulle is pensioenarisse en hulle wil graag veilig voel en die motor laat hulle gereeld in die steek. Hulle vertou nie die motor nie. Mnr Beukes is nie ‘n gesonde person nie, wat sal gebeur as die motor hulle in die steek laat as hulle dit werklik nodig het.

Ons gaan die nie hier laat nie. Of julle gee vir hulle ‘n ander motor met geen problem – of julle sorter nou hierdie problem vir eens en veraltyd uit. Ek kan nie glo dat hierdie ding gebeur met die motor en julle dan sê dit maker niks nie. Dit maak mos nie sin nie.

Email gestuur namens Mnr en Mev. Beukes
Selnr 072 253 0657

Complaint Registration Form

    Information of the Company you are complaining about
    Subject of Complaint
    City (optional)
    Complaint Details
    Attach photos (optional)
    Confirmation code

    Submit

         
     

    User Registration

    Already a Complaint Board member? Log in now.
    Username:
    E-mail address:
    Password:
    Code:
    or connect with Facebook

    User Registration

    A confirmation email was sent to "".
    To confirm your account, please click the link in the message.

    If you don't see the email in your Inbox, please check your Spam box.

    User Login

    Not a member of Complaint Board? Register now.
    E-mail address:
    Password:
    Forgot your password?
    E-mail address:
    Back
    Loading, please wait...
    Your password has been sent to the specified email address. Log in
    or connect with Facebook

    User Facebook Login

    Enter Username